Thursday, September 1, 2011

4 Februarie


Saterdag

Ons vlieg van Chiang Mai na Bangkok waar ons op ons internasionale vlugte terug huis toe klim. Die skedule gaan baie belangrik wees - ons praat later weer hieroor.

Kostes
Hotel na lughawe: BHT 500
Vlug na Bangkok: BHT 1600

1 comment:

  1. Dankie, Luise, vir al jou moeite! Dit lyk FANTASTIES!!!! Die Viljoene sien nie nut om aan enige van die planne te verander nie! Alles lyk vir ons perfek! Anonymous ala Leana

    ReplyDelete