Totaal (sonder internasionale vlugte): R8 700 / CAD 1 020
Omruilkoste
1 CAD = 30 BHT
1 R = 3.5 BHT
Kos
Ek het BHT 300 per dag begroot vir kos, totaal: BHT 4 200
Ekskursies
Totaal: BHT 6 770
Transfers (na & van hotelle)
Totaal: BHT 2 650
Ander vervoer (Bus, trein, vlieg, ferries, ens)
Totaal: BHT 6 400
Akkommodasie
Totaal: BHT 10 620
klink goed - hoeveel kos n big mac in Thailand? H
ReplyDeleteHehe! `n Double Big Mac meal kos BHT 150.
ReplyDelete(Ja, ek het gaan kyk! :-)
Die ander Mc Meals is rondom BHT 100, maar ek gaan nie McD's eet as daar regtig nie `n ander opsie is nie! ;-)
Luise! Dit lyk amazing! Baie dankie vir al jou moeite. Ek wil graag ook op die olifante gaan ry, lyk my mens kan dit by phuket of in chiang mai doen, so dit sal maklik ingepas kan word in die skedule. Laat weet maar net wanneer ons wat moet betaal.
ReplyDeleteEn dan moet ons ook praat oor die vlugte. jully gaan seker saam met die viljoens daarnatoe vlieg en dan saam met ons terug?
Dankie weereens, jy is 'n wenner!
M
Ja, ons kan olifantritte maklik iewers inwerk. Ek sal bietjie gaan loer waar die beste plekke en pryse is en laat julle weet.
ReplyDeleteVir die vlugte lyk dit of die beste opsie Lufthansa is. Cathay Pacific is bietjie goedkoper retoer (Auret), maar is sky high vir ons met ons vreemde vlugplan. Lufthansa het goeie pryse vir ons albei (Auret & Spangenberg). Ek bel jou later, dan figure ons dit uit.
*L