Ons vlieg van Chiang Mai na Bangkok waar ons op ons
internasionale vlugte terug huis toe klim. Die skedule gaan baie belangrik wees - ons praat later weer hieroor.
Dankie, Luise, vir al jou moeite! Dit lyk FANTASTIES!!!! Die Viljoene sien nie nut om aan enige van die planne te verander nie! Alles lyk vir ons perfek! Anonymous ala Leana

ReplyDelete