Paklys


Bring asb 3 gewaarmerkde afskrifte van elk van die volgende:
  • Jou paspoort (foto bladsy)
  • Reisversekering
  • Enige ander reisdokumente, bv. travellers cheques
  • Tel. nrs. vir mediese versekering, reisversekering, krediet- & debietkaart stop, ens.
Algemene paklys
·   Hoed
·   Ligte klere (3/4 stelle)
·   Jean / gemaklike broek
·   Swemklere
·   Reënbaadjie
·   Warm baadjie
·   Slaapklere
·   Onderklere
·   Stapskoene & sokkies
·   Plakkies / Sandale
·   Shampoo & Conditioner
·   Tandeborsel & Tandepasta
·   Seep
·   Room
·   Sonskerm
·   Muskietweerder
·   Persoonlike medikasie
·   Wasgoedseep
·   Swartsak vir wasgoed / nat klere
·   Strandsak en/of Rugsak
·   Wet wipes
·   Kamera, charger & memory cards
·   Slotjies vir tasse, rugsakke, ens.
·   Oorproppies - raserige hotel?
·   Waterdigte sak vir tasse op boot (swartsak?)

NB vir die tempels:
Mans: Langbroek & hemp met moue (hoef nie lang moue te wees nie) & toe skoene (of plakkies met sokkies)
Dames: Toe skouers, langbroek / lang romp, toe skoene / plakkies met sokkies, geen cleavage.
Blykbaar is daar heerlike koel katoen klere te koop in Bangkok met lang / kort moue. Rompe is blykbaar ook meer gemaklik as mens by `n oosterse toilet uitkom en geen ander opsie het nie...

Vir diegene wat bekommerd is oor Thai kos, bring 2min Noodles / Cup a Soup / Snackers saam. Dis meestal lig en kan met water aangemaak word, so as jy vasbrand met die kos, kan jy darem iets "normaal" eet.

Onthou om by 20kg te hou. As jy nie kan/wil nie, laat weet my, dan reël ons vir ekstra baggasie.

Die volgende word deur die hotelle verskaf:
- Handdoeke
- Haardroërs (soms op aanvraag)

No comments:

Post a Comment