Thursday, September 1, 2011

2 Februarie


Donderdag

Ons besoek die Hill Tribes vandag op `n dag ekskursie van 8h30 - 16h00

Ons word by ons hotel opgelaai en afgelaai, middagete is ingesluit in die toer.


Kostes
Toer: BHT 1200

No comments:

Post a Comment