Thursday, September 1, 2011

25 Januarie


Woensdag

Die oggend klim ons op `n bus (± 2 ure) by die Southern Bus Terminal na Damnoen Saduak Floating Market. Ons huur daar `n bootjie en verken die mark.


Die middag / aand vang ons `n vliegtuig of oornag trein + bus na Krabi.

Kostes
Bus: ± BHT 150
Boot: ± BHT 1000 vir almal saam.
Vlug: BHT 1600pp  /  Oornag Trein + Bus: BHT 1000pp

No comments:

Post a Comment